Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, April 29, 2012

Hoog en laag

Op die foto links word ‘n plafon ingesit teen ‘n dak van ‘n dubbel-ruimte gebou, en dis nie vir ou en stywe mense nie! Regs begin ‘n huis vorm aanneem wat eindelik onder Orania se grotes sal tel. Persoonlik glo ek soos die Duitsers: geen huis groter as 150 meter vierkant nie, maar as Ma kans sien om dit te bestuur, doen dit Orania se beeld goed om ‘n paar breëbors huise te hê!http://www.orania.co.za/hoog-en-laag/

Infrastruktuur in fokus


Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur
Hans van der Merwe van Agri SA is genooi om op die tweede Ekonomiese Ontwikkelingskonferensie van die regering wat op 19 en 20 April 2012 in Boksburg gehou was, aan ‘n paneelbespreking onder voorsitterskap van Gugile Nkwinti, die minister van landelike ontwikkeling en grondsake, deel te neem wat op infrastruktuur vir landelike ontwikkeling gefokus het. Lees verder...

ENIGE VORDERING MET VRYHEID?

Vryheidsdag word gevier, maar oor die vraag of Suid-Afrikaners nou meer vry is as twee dekades gelede is veral die Afrikaner baie verdeeld. Die belewenis hiervan hang grootliks van ideologie en sosio-ekonomiese leefstyl af en die menings verskil hemelsbreed.
Baie onlangs het die “Open Society Foundation” ‘n lywige verslag bekend gemaak en die stelling gemaak dat Suid-Afrika nou minder vry is as twee jaar gelede. Lees verder...

AfriForum verwelkom hofuitspraak teen e-tol


Die burgerregte-organisasie AfriForum het die Noord-Gautengse hooggeregshof se besluit om ‘n interdik teen die implementering van e-tol toe te staan, verwelkom as ‘n oorwinning teen die uitbuiting van gewone landsburgers.
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sal AfriForum se regspan nou die geleentheid benut om voorbereidings te tref om toe te sien dat die tariewe kennisgewing, wat ’n “straftarief” van R1,75 per kilometer insluit, ook in die howe beveg word, ter aanvulling van die feite wat tans voor die hof is. Lees verder...

Dutch MP Wilders’ new book a Must-Read for all Westerners

“ David can defeat Goliath … all it takes is courage ’ – Geert Wilders

Book review of Dutch politician Geert Wilders’ boek: “Marked for Death, Islam’s War Against the West and Me’, – reviewed by retired Dutch/South African journalist Adriana Stuijt

April 28 2012 - Dutch MP Geert Wilders represents the more than 1,5-million Dutch voters who at the previous election -- and despite a massive demonisation media-campaign against him --  voted to support the third-largest political party in The Netherlands, a small northern European trading-nation of  16,5-million citizens. Read further...

Thursday, April 26, 2012

Nuwe era vir regse politiek beplan


Volgens ’n mediaverklaring is “onder leiding van die Volksorganisasie Leiersberaad (VOLBER) die afgelope naweek begin met ‘n nuwe hoofstuk in die politieke geskiedenis van Suid-Afrika. Daar is besluit op ‘n noodsaaklike paradigma-skuif oor die volk se betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek, waarin die blankes vir hulleself ‘n toekoms moet beding en bepaal. Daar het al reeds 20 sogenaamde “regse” organisasies, bewegings en forums by VOLBER aangesluit, wat die nuwe rigting en inisiatief steun.

Saturday, July 16, 2011

Van Niekerk-insident die resultaat van Naspers-monopolie

Die onlangse voorval waartydens 'n vuisgeveg tussen mnr. Abel Malan en prof. Anton van Niekerk van die Stellenbosse Universiteit ontstaan het, is regstreeks te wyte aan die verdeeldheid en onverdraagsaamheid wat die Naspers-monopolie onder Afrikaners veroorsaak. Lees verder...

Mandela keer terug na Qunu

deur Gustav Müller,
“Mandela arrived on a military medical aircraft at the Mthatha Airport just after 2.30pm, to a reception that included a motorcade consisting of traffic authority vehicles, police and VIP protection unit members and ambulances. Security was tight at the airport with security barring anyone from taking pictures “for security reasons” Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

PERSKONFERENSIE

Na aanleiding van die voorblad berig in vandag (15/07/11) se koerant, Beeld rondom ‘n oud-soldaat wat ‘n professor geklap het, nadat diè glo gesê het Afrikaners het baie om te “betaal” aan swartmense omdat hulle aan die Bosoorlog op die Angola/Suidwesgrens deelgeneem het, Lees verder...

Friday, July 15, 2011

Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes rede vir professor se pak slae

deur Andries Breytenbach, leier HNP
Die pak slae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is 'n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Lees verder...

Bekkige filosoof se mond gesnoer

Professor Anton van Niekerk, direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit van Stellenbosch, het vanoggend ’n les van patriotisme by Mnr. Abel Malan, Verkenner Vise-president en Volksraad Verkiesing Kommissie kandidaat ontvang. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Thursday, July 14, 2011

Whites train to ‘defend’

by De Wet Potgieter
Young white South Africans are taking part in secret military training exercises on farms across the country, as part of an effort to defend themselves against “crime and bloodshed”.

Over weekends and during school holidays, about 1000 young whites go into the bush for boot camps, where border war veterans train them in parade ground drill, handling of firearms and self-defence. Read further...

Van konflik tot vreedsame Afrikanervolkstaat

deur Dan Roodt,
Die ANC en sy bondgenote voer reeds dekades lank 'n stryd teen die Afrikaner waarvan die einddoelwit ons verdrywing uit die land is. Mbeki het immers van ons gepraat as die "setlaars wat versuim het om te vertrek".  Lees verder...
Meer uit hierdie bron:

Suid-Soedan skep verdere geleenthede

 Die afgelope naweek het Suid-Soedan die vier en vyftigste onafhanklike Afrika-staat geword.
Soedan was voorheen ‘n Britse kolonie, waar na Britse belange gekyk is en waar kunsmatige grense uiteindelik bepaal is. Lees verder...

Shivambu tells journalist, off

Jacob Zuma in an address at the third ‘Access to Justice conference’, Pretoria (08/07/2011) declared the following: Read further...

Stakings kry momentum

deur Gustav Müller,
Staking kring vinnig verder uit en intimidasie is kenmerkend van hierdie staking, fabriekswerkers is in Kaya-Sands en Chamdor uit kantore geruk en aangerand, by Soutpansberg en Vaal Motors in Pretoria is mense verjaag!  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Kursus oor vas

’n Getroue Orania-ondersteuner, Christie Ryker, maak reeds die afgelope dertig jaar ’n studie van Bybelse vasbegingsels en bied gereeld hieroor kursusse aan. Lees verder...

Boer onskuldig aan 'sleep-klag'

’n Boer wat daarvan aangekla is dat hy ’n plaaswerker aangerand het en na bewering agter ’n bakkie gesleep het, is onskuldig bevind.
Nog uit hierdie bron:

Wednesday, July 13, 2011

Die slapende reus

Die groot veldheer Napoleon, het by geleentheid na Sjina verwys en gesê: "laat die slapende reus met rus”.

Na sowat 'n eeu van politieke woelinge en streeksburgeroorloë het die land se kommuniste party onder leiding van Mao Tse Toeng, die bewind in Sjina op 1 Oktober 1949 oorgeneem. Lees verder...

Stakers rand vier werkers erg aan

Jody Nel,
Werknemers van ’n onderneming in Benoni het gister meer as 30 minute in hul geslote kantoor gewag voordat hulle veilig gevoel het om vier aangerande mans na die hospitaal te neem. Lees verder...

Tuesday, July 12, 2011

Luukse Wonings

Daar is in Orania groot behoefte vir behuising. Lees verder...

Nog uit hierdie bron:

White man you are on your own…

Johannesburg - The University of SA will investigate an Afriforum complaint of racism against lecturer Boitumelo Senokoane - a graduate from the Dutch theology institute in Kampen -- for his talk ‘White man, you are on your own’ at UNISA in July 2011. Read further...

Sindikaat dalk agter veediefstal

Deur LUCILLE BOTHA,
‘n “Hoogs professionele” sindikaat is moontlik agter die veediefstal wat tans in die Durbanville- en Philadephia-gebied voorkom. Lees verder...

Monday, July 11, 2011

Dooiemansdeur

deur Gustav Müller,
Hierdie naweek op e-Nuus was daar berig oor opleiding wat die Kommando-Korps aan jong seuns verskaf! Waar trek Suid-Afrika as daar na die Kommando-Korps verwys word as `n verregse groep?  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

SA constitution under siege

By, J. Mare,
ANC laments the restrictive powers of the constitution. Read further...